
From Kakduidelik:
Moffie in salon: “Ek wens ek het meer bors hare gehad”.
‘n Vrou wat dit hoor sê dat sy het gehoor vaseline help, en dat hy elke aand ‘n bietjie moet aansmeer..
Die moffie klap sy tong en met een pap handjie in die lig haak hy af:
“Ag nou praat jy kak doll, dan moes daar al lankal ‘n ponytail by my hol uitgehang het…….”
Haha. Sis.